Die waarde van ‘n dagboek

Geskryf deur Annerine Beyers Dagboeke word meeste van die tyd slegs gebruik as ʼn beplanner vir jou dag, week en maand. Ons het egter al uit die geskiedenis geleer dat ʼn dagboek soms van veel meer waarde kan wees. Die verhaal van Jacoba Elizabeth (Nonnie) de la Rey,...